Dit is met dankbaarheid dat ons vanjaar ons 20ste bestaansjaar mag vier, dus het ons dit goed gedink om die tema voor te stel as: 'Verheerlik God deur musiek', om sodoende al die eer aan die Koning te bring.
Kom geniet saam met ons hierdie geleentheid, vir jonk na oud, en ondersteun die mark ten bate van die gemeenskap.
Groete,
Die Platinum Mark Komitee